Template:Delete/af

From Wikimedia Commons, the free media repository
Jump to navigation Jump to search
Nuvola apps important.svg
Hierdie template is vir verwydering genomineer . Indien u die saak wil bespreek, gaan asseblief hierheen.
Moenie hierdie etiket verwyder totdat die verwyderingsnominasie gesluit is nie.

Die rede vir die verwyderingsnominasie: Geen rede gegee nie. Verskaf ASB. 'n rede, anders gaan die saak by "Category:Incomplete deletion requests" opeindig.
Indien hierdie etiket bygevoeg is na u op "Nominate for deletion" in die kieslys aan die linkerkant gekliek het, moet u asseblief seker maak dat al die nodige bladsye geskep is. Indien hulle na 'n paar minute nie outomaties geskep is nie, of as u hierdie etiket handmatig bygevoeg het, voltooi asseblief die volgende stappe:
  1. Besoek die verwyderingsnominasies se subbladsy en plaas die volgende kode daar:
    {{subst:delete2|image=Template:Delete/af|reason=(rede vir verwydering) --~~~~}}
  2. Besoek die verwyderingsnominasies se logboek en plaas die volgende kode aan die onderkant:
    {{subst:delete3|pg=Template:Delete/af}}
  3. Stel die item se oplaaier/skepper van die bladsy in kennis van die verwyderingsnominasie deur die volgende kode op sy besprekingsbladsy te plaas:
    {{subst:idw|Template:Delete/af}} --~~~~
  4. U mag dit ook handig vind om te soek vir ander projekte wat hierdie item gebruik en dit dan te verwyder of met 'n beter item te vervang.

Vir massaverwydering: Indien u verskeie verwante beelde wil nomineer, skep asseblief 'n massaverwyderingsversoek deur self {{delete|rede|groepnaam}} by elke beskrywingsbladsy te voeg en dan die stappe hier bo te volg.

Let wel: Hierdie etiket word gebruik vir versoeke wat waarskynlik besprekings tot gevolg gaan hê. Vir spoedige verwyderings kan u {{speedy|rede}} gebruik.


Deutsch (Sie-Form)  Deutsch  dansk  čeština  Afrikaans  català  azərbaycanca  English  español  sicilianu  中文(中国大陆)  中文(简体)  română  中文(繁體)  Esperanto  Tiếng Việt  українська  ಕನ್ನಡ  Zazaki  Türkçe  ไทย  slovenščina  polski  മലയാളം  galego  Ελληνικά  ślůnski  interlingua  shqip  日本語  македонски  فارسی  estremeñu  Nederlands  русский  հայերեն  中文  हिन्दी  suomi  العربية  occitan  norsk bokmål  norsk  Lëtzebuergesch  norsk nynorsk  српски / srpski  한국어  svenska  тоҷикӣ  português do Brasil  hrvatski  français  magyar  euskara  नेपाली  עברית  italiano  português  Bahasa Indonesia  বাংলা  Bahasa Melayu  беларуская (тарашкевіца)  +/−



Hoe om hierdie sjabloon te gebruik[edit]

Let wel: Die maklikste manier om individuele beelde/l♪6ers vir verwydering te nomineer is deur op "Nominate for deletion" in die linkerkantse kieslys te kliek. Dan is dit nie nodig om alles met die hand te doen nie.

  • Moenie "subst" vir hierdie sjabloon gebruik nie!
  • Moenie hierdie sjabloon verwyder nie. Verwyder die bladsye wat dit gebruik.
  • Indien u dink 'n bladsy verwyder moet word, kan u die volgende kode op die bladsy plaas.
{{Delete
|reason=
|subpage=
|day=
|month=
|year=
}}
  • reason — Gee 'n verduideliking van waarom die lêer vir verwydering kwalifiseer.
  • subpage — Die subbladsy by Commons:Deletion requests waar die verwyderingsnominasie gelys is (sien onder vir verduideliking)
  • day, month, and year — Die huidige dag van die maand, maand as 'n Engelse woord en vier-syfer jaar, b.v. 1, January, en 2000, of, vir vandag:

{{Delete
|reason=
|subpage=
|day=16
|month=December
|year=2021
}}

Die rede is verplig. U hoef slegs die "subpage"-veranderlike in te vul indien die subbladsy wat u by Commons:Deletion requests nie met die lêernaam ooreenstem nie. Indien u, byvoorbeeld, Image:Foo.jpg vir verwydering nomineer en die subbladsy by Commons:Deletion requests/Image:Foo.jpg skep, hoef u nie hierdie veranderlike in te vul nie. Maar indien u die beeld as deel van 'n massaverwyderingsnominasie nomineer, moet u dit wel in vul. So hoef u nie 50 subbladsye te skep nie, maar slegs een, byvoorbeeld Commons:Deletion requests/Alle beelde deur Gebruiker XYZ, en dan vul u dié subbladsy by al die genomineerde beelde as subpage=Alle beelde deur Gebruiker XYZ in.

NOTE: Please do not use this template directly! This is just for translation. Use {{Delete}} instead!